top of page

Mansgesondheid

Die Nieu-Seelandse regering se kolonkanker siftingsprogram fokus op mense tussen die ouderdomme 60-74. Mense in hierdie ouderdomsgroep word direk deur die gesondheidstelsel gekontak, en genooi om deel te neem aan die voorkomingsprogram, wat elke twee jaar 'n gratis siftingstoets behels.

Vir meer inligting: Derm sifting program

Jy kan ook enige vrae wat jy mag hê met jou huisdokter of personeel van jou plaaslike gesondheidsentrum bespreek. Jou gesondheid is baie belangrik, en 'n houding van voorkoming en selfversorging is noodsaaklik om jou te help om 'n langer en meer vol lewe te lei.

 

Inligting oor die behandeling van prostaatkanker kan hier gevind word -www.prostate.org.nz

favicon _edited.png
favicon .png
bottom of page